Sonvanger

Theuns Jordaan
앨범 : Vreemde Stad
kyk of jy vir my die son kan vang
daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang
dis donker by die venster in die middel van die dag
onthou jy hoe helder die kamer kon lag
kyk of jy vir my die son kan bring
daar's 'n liedjie in die gange wat die son kan sing
want dis stil in die hoeke, hierdie koue seisoen
kan jy sien wat die wind en die ree?n aan my doen
refrein:
s-o-nvanger
ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn
s-o-nvanger
laat my verstaan
hoe 'n somer sommerso in die niet kan verdwyn
en laat hom skyn
kyk of jy vir my die son kan kry
daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly
kyk of jy vir my die son kan steel
daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel
refrein
bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad
en 'n handjievol strale vir die donker in my hart
s-o-nvanger

관련 가사

가수 노래제목
Theuns Jordaan Vreemde Stad
Theuns Jordaan Soos Bloed
Theuns Jordaan Onthou Jy Nog
Theuns Jordaan Skipskop
Theuns Jordaan Makiesakie
Theuns Jordaan Beautiful In Beaufort-Wes
Theuns Jordaan Skielik Is Jy Vry
Theuns Jordaan Lalie
Theuns Jordaan Hakieshart
Hopsin Single on Singel (feat. Adriana Aslani) (Explicit Ver.)




가사 수정 / 삭제

댓글목록

등록된 댓글이 없습니다.